Moses - Held van die Nyl

Tydsduur:  50 minute
Formaat:  DVD
Afleweringstyd:  2-10 werksdae
Prys:  R54.00
Alle Ouderdomme

Die Bybelse verhaal van die seuntjie in die mandjie - wat opgroei in Farao se paleis - die prinsskap in die paleis weier - en wat deur God geroep word om Israel na vryheid te lei en so hulle held van die Nyl word.

In Afrikaans oorgeklank deur Flip Bezuidenhout Produksies met die stemme van Jozua van der Lugt as Moses, Charl van Heyningen as Farao en Hermien de Vos, Wilmien Rossouw as die Prinses, Don Lamprecht, Richard van der Westhuizen, Gert van Tonder, Kobus Kleynhans, Anrich Herbst en Emgee Pretorius.